Spinasie en Spek Souttert

R200.00

24cm Souttert vir die hele familie, of perfek vir onthaal. Bedien 6.

Bestanddele: Spinasie, spek, room, melk, eiers, koekmeel, kaas, kruie, sout, peper, paprika.

Categories: ,