Skip to main content

The bakery has become synonymous with Huis Horison, producing a range of rusks and biscuits right here at the centre, available for sale to businesses and the public.

Die bakkery is in 2007 gestig toe Annie de Klerk 'n geleentheid gesien het om 'n bakkery as 'n werkarea te begin. Met insette van Tannie Alta het hulle die resepte vir 'n reeks beskuit en koekies ontwikkel.

Our current bakery instructor, Kelly Brown, has embraced the opportunity to make a few refinements, develop her new recipes, and introduce fresh ideas to the offering.

Koop Aanlyn

Bestellings en Besighede

Ons bak ook op bestelling veral vir groot hoeveelhede, en lewer aan gastehuise.

Brownies, pasteie en soutterte word slegs op bestelling gebak. Bestellings moet 'n week vooraf geplaas word en kan die volgende Vrydag afgehaal word. Bestellings kan aanlyn geplaas en betaal word.

Beskuit en koekies is normaalweg in voorraad en kan aanlyn gekoop word online shop, of kom koop dit in persoon by ons Winkel.

Kontak gerus ons werkarea bestuurder werkareabest@huishorison.org.za vir meer informasie of as u hulp met 'n bestelling benodig.

Bakkery Pryslys
afAfrikaans