Skip to main content

Huis Horison’s annual Fête takes place 7 November 2026

Huis Horison se gewilde jaarlikse Kermis keer hierdie somer terug met twee feestelike dae van pret, kos en gemeenskapsgees.

Alle opbrengste word toegewy aan die versorging en ontwikkeling van mense met intellektuele gestremdhede by Huis Horison. Ons nooi jou uit om jou vriende en familie saam te bring en by ons aan te sluit vir hierdie vreugdevolle viering gevul met hart, erfenis en gemeenskap.

Aanwysings

Street address: 1 Patrys Street, Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch 7600
GPS: -33.935118,18.829257
View on map

Roetebeskrywing vanaf Kaapstad na Huis Horison:

GPS: -33.935118, 18.829257
(Kaapstad se middestad is ongeveer ± 50 km vanaf Stellenbosch)

Volg die N1-deurpad na die Paarl.
Draai by Uitgang 39 (Stellenbosch / Klipheuwel) af, en regs op die R304.
Volg die pad tot by Stellenbosch.
Draai regs op die R44.
Draai weer regs op die R310.
Ry tot by Distell( aan linkerkant).
Draai regs by verkeerslig by Distell, in Oude Libertasstraat.
Turn left in Kokkewiet Street (the Playground is on the right side)
Hou reguit aan tot by die t-aansluiting.
Draai regs in Patrysstraat. Ons is direk aan die linkerkant, Patrysstraat 1.

Parkering en Ingang

  • Parking: Unfortunately, no parking available inside. Park in designated event parking (follow signs)
  • Entrance: Enter through Entrance 2 (pedestrian entry only).

Navrae

Email: projekte@huishorison.org.za / bemarking@huishorison.org.za

Phone: 021 887 5080 or 083 281 7802

Lys van Behoeftes

  • Klere
  • Huisgoed
  • Gazebos (om te leen vir die dag)
  • Kinder speelgoed
  • Geskenke / pryse
  • Skryfbehoeftes
  • Hare toebehore
  • Nael produkte
  • Pottery
  • Vars Groente
  • Koek
  • Koeldrank
  • Water
  • Bestanddele vir nagereg (jelly, vla, karamel, tennisbeskuitjies, sjokolade ens)
  • Bestanddele vir pannekoek (meel, suurlemoensap, olie, suiker, kaneel)
    Lekkernye vir partytjie pakkies (sappies, chips, lekkergoed, sjokolades)

Vrydag 6 November

10:00 – 16:00

Village Thyme, Books and Thrift

Slegs Village Thyme, Boekwinkel en Thrift (wit olifant en klere) sal oop wees.

(Neem asb kennis, hierdie jaar sal daar geen pannekoek of stalletjie verkope Vrydag wees nie)

17:00 – 19:00

Kermis Kick-off (Sundowners) and Live Music

Visitors are invited to join us for beer on tap, wine by the glass and grab a delicious boerewors roll (in support of Stellenbosch Werkssentrum) while listening to live music by local artists.

16:00 – 19:00

Trail Run Registration & Late Entries

PLEASE NOTE: Horison Challenge Trail Run registrations and late entries will take place this year on Friday from 16:00 to 19:00. All runners MUST register. *NO late entries or registrations on Saturday morning*.

There will be live music, boerewors rolls, beer, and wine, please stay on and support the Sommer Skemer Sundowners.

*For any enquiries regarding this, please contact bemarking@huishorison.org.za.

Lees meer | Enter via Entry Ninja

KERMIS Saturday 7 November

09:00 – 13:00

Die tradisionele Kermis, soos ons dit ken, bied 'n verskeidenheid aan vir alle ouderdomme.

Ons begin vroegoggend met die Horison Challenge Veldwedloop om 07:00, koffie en geroosterde toebroodjies.

09:00 maak die res van die 36 stalletjies oop, insluitend tradisionele kosstalletjies bier, wyn, kinder aktiwiteite en natuurlik 'n wye verskeidenheid unieke produkte uit Huis Horison se werkareas. Moenie die populêre tweedehandse boeke, klere en wit olifant misloop nie.

13:40 – 15:10

RUGBY:  Springboks vs Italy – Nations Championship 2026. YES, there will be rugby. Stay for the rugby and catch the game on the big screen! Build up starts at 13:00.

Horison Challenge Veldwedloop

Die veldwedloop is geskik vir ernstige hardlopers, en ook families en die wat bietjie vars lug wil skep. Begin 07:00.

Die resies begin/eindig by Huis Horison Kermis. Afstande van 3km, 5km en 10km. Tye word geneem.

Coffee available for early birds. Goodie bags for the first 200 entries (pre-entries only) and medals for 10km finishers.

Lees meer

Inskrywingsfooie

Inskrywingsfooie:

Pre-entries (Enter and pay Online – close 1 Nov)
10km = R170
5km = R130
3km = R60

Late Entries (Entries on Friday 16:00 – 19:00)
10km = R200
5km = R150
3km = R75

Navrae

Elzabi

Email: bemarking@huishorison.org.za

Phone: 021 887 5080 or 083 281 7802

Aanwysings

Street address: 1 Patrys Street, Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch 7600
GPS: -33.935118,18.829257
View on map

Roetebeskrywing vanaf Kaapstad na Huis Horison:

GPS: -33.935118, 18.829257
(Kaapstad se middestad is ongeveer ± 50 km vanaf Stellenbosch)

Volg die N1-deurpad na die Paarl.
Draai by Uitgang 39 (Stellenbosch / Klipheuwel) af, en regs op die R304.
Volg die pad tot by Stellenbosch.
Draai regs op die R44.
Draai weer regs op die R310.
Ry tot by Distell( aan linkerkant).
Draai regs by verkeerslig by Distell, in Oude Libertasstraat.
Turn left in Kokkewiet Street (the Playground is on the right side)
Hou reguit aan tot by die t-aansluiting.
Draai regs in Patrysstraat. Ons is direk aan die linkerkant, Patrysstraat 1.

Kermis

Gates open 09:00. Visitors can look forward to traditional food stalls featuring favourites like pancakes, roosterkoek, ribburgers, greek pitas, butter chicken, potjiekos meals, lamb on the spit, skilpadjies, boerewors rolls, pies, quiches, puddings, cakes and baked snacks. You can even stock up on your fresh bread and vegetables.

Village Thyme will be open for sit-down eats and a great selection of homebaked cakes by the slice.

We are thrilled that Weskaap Boereorkes will be playing for us live! Enjoy beer on tap, wines by the glass, and great coffee by Konig Coffee.

Aktiwiteite vir kinders sluit in 'n springkasteel, speletjies, tombola en ander pret aktiwiteite. Motorliefhebbers, kom kyk na die uitstalling van antieke motors, en ons nooi kosliefhebbers word om aan ons Potjiekos-kompetisie deel te neem en ,met hul kulinêre talente te spog.

SnapScan en kaart betalings beskikbaar.

Alle opbrengste word toegewy aan die versorging en ontwikkeling van mense met intellektuele gestremdhede by Huis Horison. Ons nooi jou uit om jou vriende en familie saam te bring en by ons aan te sluit vir hierdie vreugdevolle viering gevul met hart, erfenis en gemeenskap.

Potjiekos Competition

Kom neem deel aan Huis Horison se Potjiekos Kompetisie en kom beïndruk die beoordeelaars met jou wenner potjie!

Tyd: Begin wanneer jy wil. Potjies word stiptelik om 12h00 beoordeel.

Inskrywingsfooi: R400 per pot (span van 2-4)

Closing date for entries: 1 November

Navrae: Jannie Smith by smithjannie@gmail.com

Jou deelname maak 'n verskil! Die Potjiekos sal na die tyd verkoop word as een van die etes by die kermis, en die opbrengs van die geleentheid is ten bate van Huis Horison.

skryf nou in
afAfrikaans