Kom neem deel in Huis Horison se Padeltoernooi. Dit is 'n fantasiese byeenkoms vir spanmaats, vriende of kollegas om die jaarinde te vier, of sommer net tyd saam te spandeer vir 'n goeie saak. Moenie dit misloop nie.
DATE: Saturday 29 November 2025
Kom neem deel in die pret, terwyl jy 'n goeie saak ondersteun.
TYD: 09:00
FORMAAT: Span van 2: Mans Dubbels / Dames Dubbels
RATING: Beginner – Intermediate