Showing 1–12 of 30 resultsSorted by popularity
Huis Horison se bakkery is al vir jare bekend vir ons reeks beskuit en koekies wat met liefde gebak word, en beskikbaar is vir aankope deur die publiek.
BESTELLINGS moet 'n week voor die tyd geplaas word om die volgende Vrydag afgehaal of afgelewer te word.
If you’d like to collect, please contact Crystal Colville at werkareabest@huishorison.org.za to make an appointment. Alternatively, to have it delivered, choose the shipping option and it will be delivered to your door.
-
Deluxe Beskuit
R67.00 -
Gesondheidsbeskuit
R67.00 -
Karringmelk Beskuit
R62.00 -
Koffiekoekies
R60.00 -
Sjokolade Splinter Koekies
R50.00 -
Sjokoladekoekies
R55.00 -
Vlakoekies
R50.00 -
Crunchies
R45.00 -
All Bran Karringmelk Beskuit
R67.00 -
Muesli Karringmelk Beskuit
R67.00 -
Hoender en Sampioen Pastei
R200.00 -
Vanielje Botter Koekies
R50.00












