Skip to main content

Finansiële skenkings

Our very existence depends on financial support, assistance and the goodwill of parents, family of the residents, businesses and that of the public. The latter includes individuals, companies and organisations that offer assistance in the form of tax-beneficial donations, time, skills or other resources. We are extremely grateful to all our sponsors and donors!

Thanks to your support, our beneficiaries are able to lead meaningful and fulfilling lives, and thereby truly Thrive!

Horizon House Bank Details:

Huis Horison
Nedbank Limited
Tjek Rekening
Rekening no: 1498044247
Universele Takkode: 198765
Tak: RRB Somerset Mall

Email proof to: finance@huishorison.org.za

Maak so jou skenking

Eenmalige Skenking

Ons waardeer enige ondersteuning, klein of groot. Skenkings is belasting aftrekbaar.Donasies kan op enige van die onderstaande maniere gemaak word:

EFT (Bank Transfer)

Om geld in Huis Horison se rekening in te betaal, gebruik die volgende bankbesonderhede:

Huis Horison
Nedbank Limited
Tjek Rekening
Rekening no: 1498044247
Universele Takkode: 198765
Tak: RRB Somerset Mall

Gebruik jou Van, Voorletters en "SKENKING" as verwysing. Ons sal u graag wil bedank, so stuur asb die voltooide donasie vorm tesame met die bewys van betaling na: bemarkingadmin@huishorison.org.za of Faks na 021 887 5337.

SWIFT code: NEDSZAJJ

Snapscan

Gebruik U slimfoon om ‘n betaling te maak.

Laai die Snapscan Toep ("App") op U foon, koppel dit aan U kredietkaart en skandeer die kode hieronder om 'n betaling te doen.

Laai die app van hierdie skakel af:
Apple iOS 7.1+
Android 2.3.3+

Kontak ons ​​gerus indien u hulp benodig met hierdie betaalmetode.

Herhaalde Skenkings

Join the Thrive Tribe!

Monthly donations is the best way that you can make a difference. Donate what you can! We will issue you with a tax certificate at the end of the financial year (End of February)

Gebruik een van hierdie drie metodes:

Online through Backabuddy

Make a donation online with your credit card or setup a seamless Debit order through Backabuddy.

Please consider leaving Back-a-Buddy a well-deserved tip for the support they give us.

Bank aanlyn

Teken in op u aanlyn bankdienste.

Skep Huis Horison as een van u begunsdigdes en stel 'n geskeduleerde betaling op. Kies die bedrag, en hoe gereeld die betaling sal geskied. Begin en eind-datums kan self gekontrolleer word.

Los 'n nalatenskap

Benoem ons in u testament

'n Bemaking, groot of klein, kan 'n groot verskil maak om die drome van Huis Horison se inwoners waar te maak. U omgee en toewyding kan lank ná u dood verseker dat intellektueel gestremde mense 'n toekoms en 'n verrykende lewe by Huis Horison het. En u kan die gemoedsrus hê dat u drome en doelwitte vir die gemeenskap voortgesit word. Vind meer uit oor bemakings en hoe om geld uit u boedel na te laat.

Bemakings aan Huis Horison is belastingaftrekbaar

Kontak gerus bemarking@huishorison.org.za vir meer inligting.

afAfrikaans