Entry: Potjiekos Competition

R400.00

Please Note: we are aware some users struggling with paygate. Feel free to contact bemarking@huishorison.org.za then we can help with the entry. 

Kom neem deel aan Huis Horison se Potjiekos Kompetisie en kom beïndruk die beoordeelaars met jou wenner potjie!  Die kompetisie word aangebied aan as deel van die jaarlikse Somerkermis.

Datum:                        Saterdag 7 November 2026

Plek:                             Huis Horison, 1 Patrys straat, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch

Tyd:                              Begin wanneer jy wil. Potjies word stiptelik om 12h00 beoordeel.

Inskrywingsfooi:        R400 per pot (span van 2-4).

Sluitingsdatum vir inskrywings: 1 November

Die Potjiekos etes sal na die tyd verkoop word vir fondsinsameling, en die opbrengs van die geleentheid is ten bate van Huis Horison.

Navrae: Jannie Smith by  smithjannie@gmail.com

Category: