Skip to main content

Ons nooi u na Huis Horison se Algemene Jaarvergadering 2026

  • Datum: Donderdag, 17 September 2026
  • Tyd: 18h00
  • Plek: Huis Horison, Disa, grondvloer.

Hiermee die betrokke dokumente vir u aandag:

Lidmaatskap Vorm

Laai lidmaatskap vorm hier af

Indien u nog nie as lid aangesluit het nie, maar graag wil, voltooi asseblief die aangehegde vorm en stuur terug na adminsek@huishorison.org.za voor of op 03 September 2026.

Lidmaatskapfooi van R100 is betaalbaar voor of op 03 September 2026.
EFT verwysing: “Lid” + Van.

Bank Details:

Huis Horison
Nedbank Limited
Tjek Rekening
Rekening no: 1498044247
Universele Takkode: 198765

Volmagvorm

Laai volmagvorm hier af

As jy reeds 'n lid is en nie die vergadering kan bywoon nie, maar graag jou stem wil oordra aan iemand wat jy vertrou, laai asseblief die vorm af en stuur dit voor of op die dag van die vergadering terug. 

Nominasie Vorm

Laai direksielid nominasievorm hier af

Indien u ‘n persoon as Direksielid wil nomineer moet die nominasie, asook ’n verkorte CV, van die genomineerde persoon twee weke voor die vergadering d.w.s 03 September 2026 by die kantoor ingehandig word.

Ons sien daarna uit om u by die vergadering te sien.
RSVP vir bywoning van vergadering: Nie later as 10 September 2026 na adminsek@huishorison.org.za

afAfrikaans