R30.00
Hierdie eko-vriendelike vuuraanstekers word gemaak van ou koerante wat deur ons inwoners gevou word en dan in ou kerswas gedoop word. Hoekom enigiets anders gebruik?
Contains 10 in a bag.