Skip to main content

Dankie dat u as 'n Huis Horison Lid registreer. Sodra die vorm ingevul is, onthou asseblief om 'n betaling te maak van R100 om u lidmaatskap te bevestig.

Lede moet vol betaald wees vir stemreg by die Algemene Jaarvergadering (Keerdatum vir nuwe lede is 3 Sept 2024).

(Lidmaatskap geldig 1 April 2024 - 31 Maart 2025)

Price: R 100.00
afAfrikaans