Skip to main content

Ons staan bekend vir ons funksies, wat instellings is op die jaarlikse kalender, en 'n groot rol speel in die insameling van fondse. Moet hulle nie misloop nie.

Ons jaarlikse Somerkermis is 'n hoogtepunt op ons sosiale kalender. Ons bied ook ander fondsinsamelings geleenthede aan, moenie ons jaarlikse Gholfdag en Rolbaldag misloop nie.

Kom en bring 'n vriend/vriendin saam en help om 'n goeie saak te ondersteun.

As jy nie een van ons funksies kan bywoon nie, oorweeg dit om 'n skenking te maak of borg ons, of wees 'n vrywilliger om ons te help met voorbereidings.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak projekte@huishorison.org.za

Somerkermis

Our yearly Fête takes place on the first Saturday of November, from 09:00 - 13:00 at the centre. Not to be missed!

Die ouers en vriende van ons inwoners sowel as die publiek word uitgenooi om ons te besoek en hierdie lekker gesinsoggend te kom en geniet!

Handgemaakte produkte uit ons werkareas word aangebied: kuns, bakkery, houtwerk, naaldwerk, (bv. versierde dekens kussingoortreksels, ens.), brei en verversings. Daar is ook tradisionele kosstalletjies, ons bekende boekverkoping, en 'n wedloop vir die avontuurlustige!

Lees meer

Horison Challenge Veldwedloop

Die Horison Challenge Veldwedloop vind plaas as deel van Huis Horison se Somerkermis, wat 'n fantastiese uitstappie is vir die hele familie, by Huis Horison in Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch. Kom geniet 'n feestelike ontnyt, pannekoek, koffie of koue bier by die kermis, sowel as 'n verskeidenheid stalletjies en aktiwiteite vir die kinders!
Afstande 3km, 5km of 10km.

Lees meerSkryf In

Kuier & Koop

Take some time to join us on a Friday afternoon for a relaxed mini-market experience. Freshly prepared lunch, herbs and plants out of our gardens are available to purchase, and food and snacks out of our bakery, with rusks and biscuits for the pantry. Browse around a selection of books, and buy gifts and goodies straight out of our workrooms.
Dates 2026: 5 June, 18 September
Time: 10:00 - 16:00

Lees meer

Gholfdag

Huis Horison se Gholfdag het 'n hoogtepunt op die jaarlikse gholfkalender geword. Hierdie fondsinsameling word aangebied deur Stellenbosch Gholfklub en is 'n fantastiese dag uit. Mededingende en sosiale spelers kan 'n dag van gholf, natgate en die halfweg huis geniet en 'n aandfunksie om dit af te rond, terwyl hulle 'n waardige saak ondersteun.

The Golf Day takes place on Thursday 5 March 2026 at Stellenbosch Golf Club.

LEES MEER

Vier die Lewe Ete

A group of our country’s top and award-winning chefs Carolize Coetzee (Tokara Restaurant), Matt van den Berg (MERTIA Restaurant), Lucas Carstens (Cavalli Restaurant), Fabio Daniel (Rust & Vrede Restaurant) and Jessica van Dyk ( Post & Pepper Restaurant) will be teaming up on 18 August 2025.

Gepaard met Stellenbosch se beste wyne en musikante, beloof hierdie kosgebeurtenis om niks anders as skouspelagtig te wees nie.

Hulle skenk hul tyd en maak hul restaurante ter ondersteuning van Huis Horison beskikbaar.

Hierdie geleentheid is elke jaar 'n onvergeetlike ervaring, en hierdie jaar sal niks anders wees nie. Moet dit nie misloop nie!

Lees meer

Advanced Padel Tournament

We are proud to host a High-Level Ladies Tournament, bringing together talented players for a day of competitive sport, community spirit, and fundraising. Exciting prizes will be up for grabs, making it an event not to be missed.
Saturday 25 July 2026
Playtomic Rating 3+ | Ladies Only

Lees meer

Padel Tournament

Share the love and enter for Huis Horison's Fun, Valentines Padel Tournament. Double Trouble! Perfect for beginner players (Playtomic rating 1 - 2.5), so grab your partner or best friend and enter today. Singles, you can also enter and we'll help you find a teammate. Enjoy the game while supporting a good cause.

FRIDAY 13 February 2026
Time: 17:30 - 22:00
Kom neem deel in die pret, terwyl jy 'n goeie saak ondersteun.
Sien jou daar!

Lees meer

Potjiekos Competition

Wow the judges with your winner potjie. This competition is part of the Huis Horison Kermis on 1 November 2025.

Lees meer
afAfrikaans