Ondersteun ons werkareas
Ons het 'n reeks produkte wat almal uniek en handgemaak is in ons werk areas. Koop plaaslik, en kry iets uniek. Skenk u 2de handse goedere in goeie werkende toestand, sodat dit gebruik, verkoop of herdink kan word.
Ons het 'n reeks produkte wat almal uniek en handgemaak is in ons werk areas. Koop plaaslik, en kry iets uniek. Skenk u 2de handse goedere in goeie werkende toestand, sodat dit gebruik, verkoop of herdink kan word.
Die produkte van ons werkkamers is beskikbaar om te koop en word gewoonlik by ons jaarlikse Kermis uitgestal.
Dit kan ook gekoop word deur die loop van die jaar, wanneer die werkkamers oop is, gewoonlik op weeksdae 09:00 - 16:00. Om seker te maak, kontak ons gerus voordat u aankom, of om 'n afspraak te maak.
Al die items is met die HAND GEMAAK en UNIEK. Ons kan ook items maak wat bestel kan word.
Lees meer oor ons werkareas:
Vra ons asseblief vir 'n kwotasie vir herstelwerk op u meubels.
Ons verkoop ook handgemaakte tuin- en patiomeubels en maak items op bestelling.
Houtwerk departement: Weeksdae 09:00 – 16:00.
Vir meer inligting kontak Francois Burrows (021) 887 5080 of tegniesedienste@huishorison.org.za.
Maak jy skoon en gooi uit? Skenk enige ongebruikte items wat nog in goeie kondisie is, om gebruik, verkoop of herdink te word.
Ons verskeie werkareas gebruik altyd verskillende items en aanvaar die volgende skenkings:
Let asb: Ons kan ongelukkig nie gebreekte items, of stukkende elektroniese items of toestelle gebruik nie. As jy onseker is of die items geskenk kan word, bel ons asb vooraf om te bevestig.
Meld asb aan by ontvangs wanneer u 'n skenking maak Wees so gaaf en vul 'n donasie vorm in sodat ons u kan bedank.