U word hartlik uitgenooi na die eetavontuur van die seisoen!
Geniet 'n aand waar 5 van die mees gesogte sjefs in die wynlande jou sal bederf met 'n onvergeetlike fynproewerservaring wat elkeen van hul style en lekkernye kombineer.
met:
Carolize Carstens– Tokara Restaurant
Lucas Carstens – Cavalli Restaurant
Fabio Daniel – Rust en Vrede Restaurant
Jessica van Dyk – Post & Pepper Restaurant
Matt van den Berg – MERTIA Restaurant
Hierdie funksie sou nie moontlik wees sonder die bereidwilligheid en vrygewigheid van die sjefs, hul restaurante en wyn vennote nie.
Venue: Stellenbosch Reserve Restaurant
Prys per persoon: R1850 tot 1 Augustus, daarna is dit R2000
Tyd: 18:00 for 18:30
Drag: Semi-Formeel
Besprekings is nou oop. Om op die data basis te kom, kontak bemarking@huishorison.org.za
Navrae: projekte@huishorison.org.za

