Skip to main content

Huis Horison is 'n maatskappy sonder winsbejag en kan Art18A-kwitansies (kwitansies vir 'n openbare liefdadigheidsorganisasie) uitreik. Om 'n belastingsertifikaat uit te reik, het ons die volgende inligting van die skenker nodig:

Arti18A-kwitansies kan slegs vir bona fide donasies uitgereik word.

  • Naam
  • Van
  • Kontak besonderhede
  • Pos adres
  • Datum van donasie
  • Donasie bedrag

Huis Horison onderskryf die Handves vir die regte van mense met 'n gestremdheid in Suid-Afrika.

Maatskappy-inligting

  • Registrasie as Artikel 21-maatskappy: 2008/026927/08
  • Registrasie as nie-winsgerigte maatskappy: 003-306 NPO
  • Registrasie as Artikel 18A-maatskappy: 18\11\13\1871
  • BTW-registrasie: 4590129161
  • SEB-evaluering: B-BBEE status van Vlak 4-medewerker
  • Auditors: Moore Stellenbosch
afAfrikaans