Skip to main content

Kom maak ‘n draai Vrydag 6 Augustus tussen 12 & 3, en kuier rustig saam oor ‘n heerlike koffie bedien deur The Blue Crane and The Butterfly en iets uit ons Bakkery.

Kom en geniet ook ‘n  koppie sop spesiaal gemaak vir Huis Horison deur  Hudson’s Restaurant op Vredenheim.

Snuffel tussen die boeke en kry plantjies vir jou tuin wat hier by Huis Horison gekweek is!

Ingang: Huis Horison, Studio. Parkering is beskikbaar langs die Studio op oop grasperke.

Kuier & Koop is knus en intiem, die perfekte plek om ‘n vroeë begin aan ‘n rustige naweek te maak.

Alle Covid-19 Protokols geld.

Lees & Deel op Facebook.

 

en_GBEnglish (UK)