Skip to main content

Ekoprint Werkswinkel 23 Julie 2022

By 25th July 2022Uncategorised

Baie dankie vir elkeen se deelname in Saterdag se Ekoprint Werkswinkel by Huis Horison! U deelname het bygedra tot Huis Horison en mense wat met ‘n verstandelike gestremdheid leef. Ons hoop jy het dit baie geniet en baie geleer! Almal het pragtige kunswerke gemaak.

en_GBEnglish (UK)