Leer Hekel Klasse

R400.00

Wou jy nog altyd leer hekel? Sluit by ons aan vir ‘n ontspanne, kreatiewe werkswinkel en leer die basiese beginsels van Hekel, of verbeter jou huidige vaardighede in ’n vriendelike omgewing en onder die wakende oog van Pieter van Heerden.
Hierdie klasse is vir studente van enige vaardigheids vlak. Vanaf beginners tot studente wat reeds kan hekel maar hulself wil verbeter of nuwe projek wil aanpak.

Bring eie patrone,hekelnaald/e en wol, Pieter sal vooraf met elkeen gesels oor hul vaardigheid en die projek wat aangepak gaan word.

Slegs 6 per klas.

TYDSDUUR: 11:00 tot 15:00

PLEK: Village Thyme by Huis Horison

INGESLUIT: Ligte middagete.

Vir enige navrae, kontak asb Sandra by villagethyme@huishorison.org.za of 082 561 2333

 

*If you’d like to book for more than one person, add them to the cart one by on. Fill in person’s details and add to cart. Then, go back to the product and add second person’s detail and then add to cart. Pay for both together in same cart.*

Het jy 'n bestaande projek waaraan jy werk, of benodig jy hulp met idees, of 'n nuwe projek?

SKU: N/A Category:

Addisionele inligting

Kies Datum

Sat 27 June, Wed 8 July, Sat 11 July, Sat 18 July