Showing all 8 resultsSorted by popularity
Hierdie span verrig wonderwerke met die restoureer en regmaak van meubels. Dit sluit in riempiewerk, afskuur en vernis. Hulle maak ook hout speelgoed, pophuise en verskeie klein items, kinder meubels en tuinstelle.
Items kan op bestelling gemaak word. Bring gerus u stukkende meubels vir herstelwerk. Oop weeksdae 09:00 - 16:00
Kontak gerus Francois Burrows op tegniesedienste@huishorison.org.za vir navrae.
-
Hout stootwaentjie met blokkies
R330.00 -
Jenga Blokke
R450.00 -
Trekker en waentjie
R330.00 -
Wooden Blocks
R60.00 -
Kids Table and Chairs set (On order)
R2,250.00 -
Wooden Penguin
R110.00 -
Vintage Truck
R330.00 -
Patio Set (on order)
R5,500.00








