WAT IS LOTLISDAG? 'N regverdige samelewing waar almal se menseregte gehandhaaf en beskerm word
Loslitdag is die Nasionale Raad vir persone met gestremdhede (NCPD) se fondsinsamelingsprojek. Loslitdag is 'n wyd gevierde nasionale veldtog wat jaarliks op Vrydag 2 September in Suid-Afrika plaasvind. Die publiek se bydrae van R20 gee hulle die reg om hul individuele interpretasie van die jaarlikse tema deur middel van hul uitrustings uit te druk, wat hul steun toon vir die volle insluiting van persone met gestremdhede. Kliek hier om meer te lees.
Loslitdag Tema 2022 #VIER SA (SOUTH AFRICA)
Ondersteun Huis Horison deur betrokke te raak:
- Koop Casual Day plakkers by HuisHorison vir R20
- Dress according to the theme on September 2, 2022
- Vir elke plakker, kry Huis Horison R9
- Maak ‘n donasie aan Huis Horison en hou in elk geval Civvies dag.
Hierdie jaar sal daar ook ‘n “lucky draw” wees. Vir elke 10 plakkers wat u koop kry u een outomatiese inskrywing. Hoe meer u koop hoe beter u kans om met die prys weg te stap.
Die prys bestaan uit:
- 6 Heerlike verskeindenheid bottels wyne
- 1kg Wilds droërwors
- 1kg Wilds biltong
- Huis Horison bakkery hamper
Kontak Jennilee Pierce by bemarkingadmin@huishorison.org.za | 021 887 5080 OR Click here to order.



