Kom maak ‘n draai Vrydag 9 April tussen 12 & 3, en kuier rustig saam oor ‘n heerlike koffie en iets uit ons Bakkery. Snuffel tussen die boeke en wit olifante en kry plantjies vir jou tuin wat hier by Huis Horison gekweek is – net betyds vir die reën seisoen!

Kuier & Koop is knus en intiem, die perfekte plek om ‘n vroeë begin aan ‘n rustige naweek te maak.

Lees & Deel op Facebook.

 

en_GBEnglish (UK)