{"id":3780,"date":"2020-04-02T09:41:15","date_gmt":"2020-04-02T07:41:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/?p=3780"},"modified":"2020-04-21T09:47:52","modified_gmt":"2020-04-21T07:47:52","slug":"n-tyd-vir-groei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/n-tyd-vir-groei\/","title":{"rendered":"&#8216;n Tyd vir Groei"},"content":{"rendered":"\n\t\t<div id=\"fws_6aac2231e1b9c\"  data-column-margin=\"default\" data-midnight=\"dark\"  class=\"wpb_row vc_row-fluid vc_row\"  style=\"padding-top: 0px; padding-bottom: 0px; \"><div class=\"row-bg-wrap\" data-bg-animation=\"none\" data-bg-animation-delay=\"\" data-bg-overlay=\"false\"><div class=\"inner-wrap row-bg-layer\" ><div class=\"row-bg viewport-desktop\"  style=\"\"><\/div><\/div><\/div><div class=\"row_col_wrap_12 col span_12 dark left\">\n\t<div  class=\"vc_col-sm-12 wpb_column column_container vc_column_container col no-extra-padding\"  data-padding-pos=\"all\" data-has-bg-color=\"false\" data-bg-color=\"\" data-bg-opacity=\"1\" data-animation=\"\" data-delay=\"0\" >\n\t\t<div class=\"vc_column-inner\" >\n\t\t\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t\t\t\n<div class=\"wpb_text_column wpb_content_element \" >\n\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t<blockquote><p>\nUiteindelik, na vele jaar se visie en beplanning, is die sooi gespit en die bouwerk kon afskop vir ons nuwe wooneenheid.\n<\/p><\/blockquote>\n<p>Hier by Huis Horison skep ons \u0149 kultuur waar ons inwoners en dagwerkers kan sosialiseer binne \u0149 genormaliseerde omgewing, en in veiligheid hul unieke menswees en potensiaal kan uitleef. Daar is egter \u2018n groot behoefte vir sulke dienste, nie net in ons omgewing nie, maar ook landswyd. Daarom is die uitbreiding van ons fasiliteite \u0149 belangrike stap in ons ontwikkelingsraamwerk.<\/p>\n<p>Die nuwe gebou word aan die suidelike kant van die sentrum opgerig en sal \u0149 drieverdieping gebou wees met \u0149 pragtige uitsig oor die dam. 45 \u00a0bykomende kamers sal ingerig word vir verblyf, en daar sal ook voorsiening gemaak word vir versorgers en nagpersoneel, administrasie en opleiding.<\/p>\n<p>Internasionale navorsing oor die huisvesting van groepe mense het \u00a0gevind dat klein leefeenhede \u0149 \u00a0\u0149 groter gevoel van gemeenskap skep. Die nuwe gebou is ontwerp om aan hierdie behoefte te voldoen en elke afdeling \u00a0sal dus \u00a0\u0149 sitkamer h\u00ea waar inwoners en dagwerkers by mekaar kan kom en sosialiseer.<\/p>\n<p>Ons probeer voortdurend om al die behoeftes van ons inwoners en dagbesoekers \u00a0in ag te neem. Die nuwe gebou maak dus ook voorsiening vir \u0149\u0149 \u0149 haarsalon en\u0149 teater wat hulle kan besoek vir ontspanning.<\/p>\n<p>Daar sal \u00a0ook \u0149ruimte vir \u0149 \u0149 gastekamer vir korttermynverblyf geskep word. \u00a0Hierdie kamer kan ook moontlik dien as woning \u0149 vir \u0149 \u0149 vrywilliger wat oor \u0149 langer periode \u00a0by ons wil kom werk.<\/p>\n<p>Die beoogde datum vir voltooiing is einde 2020. \u00a0Ons sal \u0149 amptelike inhuldiging hou waartydens die naam bekend gestel sal word. Hou gerus die nuus en gebeure dop en volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/Horizon-House-Huis-Horison-Stellenbosch-144074602340685\/\">Facebook<\/a>.<\/p>\n\t<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n\n\t\t\t<\/div> \n\t\t<\/div>\n\t<\/div> \n<\/div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"Uiteindelik, na vele jaar se visie en beplanning, is die sooi gespit en die bouwerk kon afskop vir ons nuwe wooneenheid. Hier by Huis Horison skep ons \u0149 kultuur waar...","protected":false},"author":2,"featured_media":3782,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[49],"tags":[],"class_list":["post-3780","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","category-horizon-house"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3780","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3780"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3780\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3786,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3780\/revisions\/3786"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3782"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3780"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3780"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3780"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}