{"id":4999,"date":"2021-03-31T12:03:51","date_gmt":"2021-03-31T10:03:51","guid":{"rendered":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/?page_id=4999"},"modified":"2021-03-31T12:03:51","modified_gmt":"2021-03-31T10:03:51","slug":"horison-nuus-inleiding-april-2021","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/horison-nuus-inleiding-april-2021\/","title":{"rendered":"Horison Nuus Inleiding April 2021"},"content":{"rendered":"<div id=\"fws_6aad8b4f6a7bb\"  data-column-margin=\"default\" data-midnight=\"dark\"  class=\"wpb_row vc_row-fluid vc_row\"  style=\"padding-top: 0px; padding-bottom: 0px; \"><div class=\"row-bg-wrap\" data-bg-animation=\"none\" data-bg-animation-delay=\"\" data-bg-overlay=\"false\"><div class=\"inner-wrap row-bg-layer\" ><div class=\"row-bg viewport-desktop\"  style=\"\"><\/div><\/div><\/div><div class=\"row_col_wrap_12 col span_12 dark left\">\n\t<div  class=\"vc_col-sm-12 wpb_column column_container vc_column_container col no-extra-padding inherit_tablet inherit_phone\"  data-padding-pos=\"all\" data-has-bg-color=\"false\" data-bg-color=\"\" data-bg-opacity=\"1\" data-animation=\"\" data-delay=\"0\" >\n\t\t<div class=\"vc_column-inner\" >\n\t\t\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t\t\t<div class=\"divider-wrap\" data-alignment=\"default\"><div style=\"height: 25px;\" class=\"divider\"><\/div><\/div>\n<div class=\"wpb_text_column wpb_content_element\" >\n\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright wp-image-5000\" src=\"https:\/\/www.huishorison.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/03\/Johan-en-Pieter-300x273.jpg\" alt=\"\" width=\"254\" height=\"232\" \/><\/p>\n<p>Dit is altyd lekker om \u2018n geselsie aan te knoop met een van die Rheeder broers, wat graag die stories deel van hul geskiedenis, hul familie en vriende, en die pret avonture uit hul kinderdae.<\/p>\n<p>Johan en Pieter Rheeder is nou 41 jaar oud, en is al 12 jaar deel van die Huis Horison familie. Hulle is baie trots dat hulle oorspronklik van Porterville is en vertel nog graag van die goeie herinneringe van die Swartland dorpie, al woon hul familie deesdae in Wellington, waar hulle graag gaan kuier oor vakansies en naweke.<\/p>\n<p>Toe hulle pa nog geleef het, het hy vir Natuurbewaring gewerk vir 45 jaar, en \u2018n terugblik op hul kinderdae in die Groot Winterhoek Natuurreservaat bring goeie herinneringe van swem in rotspoele en vo\u00ebls kyk. Johan het nog steeds sy pa se ou verkyker waarmee hul bergarende gekyk het, en hy geniet nou nog die visarende en vo\u00ebllewe te siene by Huis horison se dam.<\/p>\n<p>Wanneer daar bergbrande was, het hul pa hul saamgeneem om helikopters te help volmaak en die brandbestryders water gee, wat baie opwindend was. Hulle was lief vir hul pa en mis hom, maar kan gelukkig nog tyd spandeer saam met hul ma, suster en broer, en kuier selfs soms saam met die familie in Bettiesbaai.<\/p>\n<p>Johan is veral baie sosiaal en hou van ou vriende opsoek. Een van die hoogtepunte was die laaste skool reunie wat hy bygewoon het, want hy hou daarvan om met ou skoolvriende en kennisse kontak te maak, en ook die vriendskappe te behou.<\/p>\n<p>Johan en Pieter is gelukkig om mekaar te h\u00ea en is nog goeie vriende, al is hulle in verskillende werkareas: Johan werk in Houtwerk, en is betrokke in die afskuur en restourasie van meubels. Hy help ook baie met die verf van speelgoed. Hy het voorheen saam met Oom Vissie op die tuinbouspan gewerk. Pieter is gelukkig waar hy werk in herwinning.<\/p>\n<p>Alhoewel Johan en Pieter \u2018n identiese tweeling is en graag mekaar ondersteun, is hulle twee unieke individue wie se eienskappe afsonderlik erken word. Daarom kan hulle hier by Huis Horison as individue voluit lewe; woon, werk en sosialiseer, elk met sy eie gunsteling tydverdryf en vriendekring, en ook sy eie spesiale vriendin.<\/p>\n<p>Ons uitgangspunt is dat die lewe van elke persoon kosbaar is en verdien al die dinge wat nodig is om &#8216;n volwaardige lewe te geniet \u2013 soos erkenning, menswaardigheid en hoop. Ons kan nie &#8216;n een-patroon-pas-almal benadering volg nie en daarom is individuele erkenning en &#8216;n kli\u00ebntgesentreerde benadering belangrik.<\/p>\n<p>As \u2018n nie-winsgewende maatskappy steun ons op die hulp en bydrae van die gemeenskap en benodig u ondersteuning om vir elke persoon in ons sorggroep \u2018n volwaardige lewe te bied. Daar is verskeie maniere waarop u betrokke kan raak:<\/p>\n<ul>\n<li>Maak \u2018n <strong>donasie<\/strong> of \u2018n maandelikse bydrae,<\/li>\n<li>Raak betrokke in ons beoogde projekte (sien nuusbrief bylaag) veral \u2018n <strong>bydrae vir \u2018n heining<\/strong>, wat tans die hoogste prioriteit is,<\/li>\n<li>Maak u hart oop en <strong>borg<\/strong> een van ons 20 sorgbehoewende inwoners maandeliks,<\/li>\n<li>Benoem ons in u <strong>testament,<\/strong><\/li>\n<li>Vertel \u2018n vriend of kollega van Huis Horison ,<\/li>\n<li>Maak Huis Horison \u2018n begunstigde op jou <strong>MySchool<\/strong> kaart ,<\/li>\n<li>Skenk produkte of skenk u tyd of professionele dienste.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Besoek gerus ons webwerf www.huishorison.org.za of kontak ons vir meer inligting.<\/p>\n<p>Die Horison gemeenskap bedank u graag vir u belangstelling in Johan en Pieter en in al ons inwoners en dagwerkers.\u00a0 Ons wens u \u2018n gesonde en \u2018n gese\u00ebnde Paastyd toe saam met u geliefdes.<\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/www.huishorison.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/03\/Huis-Horison-Nuusbrief-April-2021.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Kliek hier om die April 2021\u00a0 Nuusbrief te lees<\/a>.<\/strong><\/p>\n<p>Vriendelike groete,<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-3681\" src=\"https:\/\/www.huishorison.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/Elza-Bresler.jpg\" alt=\"\" width=\"138\" height=\"111\" \/><br \/>\n<strong>Elza C Bresler<\/strong><br \/>\n<em>Uitvoerende Direkteur<\/em><\/p>\n\t<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n\n\t\t\t<\/div> \n\t\t<\/div>\n\t<\/div> \n<\/div><\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"Dit is altyd lekker om \u2018n geselsie aan te knoop met een van die Rheeder broers, wat graag die stories deel van hul geskiedenis, hul familie en vriende, en die...","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":33,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-4999","page","type-page","status-publish"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/4999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4999"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/4999\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5005,"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/4999\/revisions\/5005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}