'n Oggend saam Shéri Brynard

R300.00

Sluit aan by ons 'Harvest Table' op 15 Mei om 10:00 by Weltevreden Estate (Stellenbosch) in herdenking van ons 50ste verjaarsdag.

Sheri Brynard, 'n internasionale spreker, en die enigste persoon met Down-sindroom wat 'n onderwyskwalifikasie het, sal ons spesiale gas wees. Haar insigte om uitdagings te oorkom, sal jou inspireer.

Die prys van R300pp sluit verversings en 'n geskenkpakkie in. Jou ondersteuning sal 'n waardevolle impak maak op die lewens van 16 Huis Horison inwoners wat geen finansiële ondersteuning het nie.

Out of stock

Category: