Colourful Shadows – Charité Volkwyn
R260.00
“Wees my Afrikaanse of Engelse metgesel op my reis van Verlies tot by Genesing.
Ons doen dit met die hulp van gedigte, foto's, aanhalings en brokkies.
Dit was 'n moeilike en alleenpad en reisgenote maak die pad ligter.”
Opbrengs word aan Huis Horison geskenk.