Skryf In: Cluver Markotter – Huis Horison Gholfdag 14 Maart 2025

R4,500.00R4,950.00

Vier-bal inskrywing

Ons nooi jou graag uit om deel te neem aan die Cluver Markotter | Huis Horison-gholfdag vind op Vrydag 14 Maart 2025 by Stellenbosch Gholfklub plaas. Deur by ons aan te sluit, sal jy 'n betekenisvolle verskil maak in die lewens van individue met intellektuele gestremdhede.

Cluver Markotter Ing. sal weer die naam- en hoofborg van geleentheid wees.

The 2025 golf day will afford more players the opportunity to be part of one of Stellenbosch’s popular golf days. As usual we offer the afternoon field with tee-off from 12:00 – 14:00, but there will also be a morning field with tee-off from 08:00 – 09:00.

R4500 – Oggendveld (afslaantye tussen 08:00 en 09:00)

R4950- Middagveld (afslaantye tussen 12:00 en 14:00)

Kompetisie Formaat: 4 Ball Alliance Stableford (twee tellings tel op alle gaatjies).

*Kies jou afslaantyd, tye sal bevestig word. Vir meer informasie epos projekte@huishorison.org.za

Besighede wat 'n faktuur benodig, kliek asseblief hier om ons te kontak.

indien van toepassing

Lys asb items wat geborg word (4-Bal prys / Veiling item / Goodie Bag)

SKU: Cluver Markotter Huis Horison Gholf Dag-1-1-1 Category:

Addisionele inligting

4-Bal Inskrywing

Morning Field, Afternoon Field

Kies Afslaantyd

08:00 Tee 1, 08:00 Tee 10, 08:08 Tee 1, 08:08 Tee 10, 08:16 Tee 1, 08:16 Tee 10, 08:24 Tee 1, 08:24 Tee 10, 08:36 Tee 1, 08:36 Tee 10, 11:44 Tee 1, 11:44 Tee 10, 11:52 Tee 1, 11:52 Tee 10, 12:00 Tee 1, 12:00 Tee 10, 12:08 Tee 1, 12:08 Tee 10, 12:16 Tee 1, 12:16 Tee 10, 12:24 Tee 1, 12:24 Tee 10, 12:32 Tee 1, 12:32 Tee 10, 12:40 Tee 1, 12:40 Tee 10, 12:48 Tee 1, 12:48 Tee 10, 12:56 Tee 1, 12:56 Tee 10, 13:04 Tee 1, 13:04 Tee 10, 13:12 Tee 1, 13:12 Tee 10, 13:20 Tee 1, 13:20 Tee 10, 13:28 Tee 1, 13:28 Tee 10, 13:36 Tee 1, 13:36 Tee 10, 13:44 Tee 1, 13:44 Tee 10, 13:52 Tee 1, 13:52 Tee 10

Is jy 'n lid by Stellenbosch Gholfklub

Yes, No