{"id":5019,"date":"2021-03-31T14:43:38","date_gmt":"2021-03-31T12:43:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.huishorison.org.za\/?p=5019"},"modified":"2021-03-31T14:45:07","modified_gmt":"2021-03-31T12:45:07","slug":"met-vuur-en-vlam","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/met-vuur-en-vlam\/","title":{"rendered":"Met vuur en vlam"},"content":{"rendered":"\n\t\t<div id=\"fws_6a68b2e73092c\"  data-column-margin=\"default\" data-midnight=\"dark\"  class=\"wpb_row vc_row-fluid vc_row\"  style=\"padding-top: 0px; padding-bottom: 0px; \"><div class=\"row-bg-wrap\" data-bg-animation=\"none\" data-bg-animation-delay=\"\" data-bg-overlay=\"false\"><div class=\"inner-wrap row-bg-layer\" ><div class=\"row-bg viewport-desktop\"  style=\"\"><\/div><\/div><\/div><div class=\"row_col_wrap_12 col span_12 dark left\">\n\t<div  class=\"vc_col-sm-12 wpb_column column_container vc_column_container col no-extra-padding inherit_tablet inherit_phone \"  data-padding-pos=\"all\" data-has-bg-color=\"false\" data-bg-color=\"\" data-bg-opacity=\"1\" data-animation=\"\" data-delay=\"0\" >\n\t\t<div class=\"vc_column-inner\" >\n\t\t\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t\t\t\n<div class=\"wpb_text_column wpb_content_element \" >\n\t<div class=\"wpb_wrapper\">\n\t\t<p>Huis Horison het \u2019n ryk geskiedenis.<\/p>\n<p>\u2018n Toegewyde en passievolle groep mense het die behoefte aan \u2018n residensi\u00eble werksentrum vir mense met \u2018n gestremdheid besef, en \u2018n vereniging gestig wat uiteindelik in 1974, 17 jaar later, tot die totstandkoming van Huis Horison sou lei.<\/p>\n<p>Met die verloop van tyd het Huis Horison en sy professionele span sterk dryfkrag uitgeoefen om aanhoudend te verbeter, voor die kurwe te bly, en om hierdie belangrike diens uit te brei. Om pligsgetrou te wees tot kwaliteit dienslewering en om aanhoudend grense te toets was deur die jare \u2018n ongeskrewe leuse.<\/p>\n<p>Inwoners wat al van die begin af hier is kan nog getuig van hul eerste ervaringe hier, en \u2018n leeftyd sedertdien. Hulle sal jou vertel van herinneringe aan die mense \u2013 vriende, familie en kennisse \u2013 wat hul omring en hul lewens verryk het.<\/p>\n<p>Die onsigbare vyand, Covid 19, is die w\u00eareld se eerste werklike ramp wat almal se uitkyk verander het. Ons leef tans die storie wat telkemale \u2018n treffer film, oftewel blokbom, sou maak. Op die oog af is dit onopmerklik, maar tog is daar \u2018n gedwonge verskil in ons optrede en sosiale interaksie met mekaar.<\/p>\n<blockquote><p>\nVir Huis Horison beteken dit meer as ooit dat ons inwoners en dagwerkers gekoester moet word.\n<\/p><\/blockquote>\n<p>Dit maak nie saak wat daar buite gebeur nie, hier fokus ons sonder om af te dwaal op ons kerntaak. Ons strewe daarna om die karakter van \u2018n gebalanseerde ouerhuis te skep wat die ervaring van geluk, warmte en sekuriteit insluit. Ons glo dat elke mens \u0149 unieke en kosbare skepping met waarde en status is. Dit is waarom elke mens aanspraak kan maak op onvoorwaardelike erkenning en respek, en ook waarom ons sorggroep as die belangrikste mense in die sentrum geag word.<\/p>\n<p>Die grootste prestasies in die w\u00eareld word dikwels nie net uit kennis of vaardigheid bereik nie, maar benodig \u2018n onversadigbare passie van die mense daaragter. Ons gee graag erkenning aan diegene wat op die pad bly en nie afdwaal nie maar volhardend en doelgerig ons sorggroep op die hande dra.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-5020 alignright\" src=\"https:\/\/www.huishorison.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/03\/IMG_3797-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/p>\n<p>Hierdie doelgerigtheid en harde werk, gestook deur enorme passie en liefde, het deur die jare gelei tot vooruitstrewende ontwikkelinge by Huis Horison \u2013 die uitbreiding van dienste, bestuurskapasiteit en ons fasiliteite. Ons het inderdaad ons horisonne verbreed.<\/p>\n<p>Daarom is ons trots op die nuwe wooneenheid wat pas voltooi is \u2013 nog \u2018n hoogtepunt is in ons geskiedenis bereik. Ons heet ons nuwe inwoners, hul ouers en families \u2018n hartlike welkom by Huis Horison en vertrou dat ons vir hulle ook &#8216;n vlam van hoop sal wees in die jare wat voorl\u00ea.<\/p>\n\t<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<div class=\"divider-wrap\" data-alignment=\"default\"><div style=\"height: 30px;\" class=\"divider\"><\/div><\/div><a class=\"nectar-button medium regular accent-color  regular-button\"  style=\"\"  href=\"https:\/\/www.huishorison.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/03\/Huis-Horison-Nuusbrief-April-2021.pdf\" data-color-override=\"false\" data-hover-color-override=\"false\" data-hover-text-color-override=\"#fff\"><span>Lees April 2021 Nuusbrief<\/span><\/a>\n\t\t\t<\/div> \n\t\t<\/div>\n\t<\/div> \n<\/div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"Huis Horison het \u2019n ryk geskiedenis. \u2018n Toegewyde en passievolle groep mense het die behoefte aan \u2018n residensi\u00eble werksentrum vir mense met \u2018n gestremdheid besef, en \u2018n vereniging gestig wat...","protected":false},"author":2,"featured_media":5022,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[49],"tags":[],"class_list":["post-5019","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","category-horizon-house"],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5019","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5019"}],"version-history":[{"count":3,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5019\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5025,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5019\/revisions\/5025"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5022"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5019"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5019"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/www.huishorison.org.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5019"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}