Huis Horison vier inwoners wat 20 jaar en langer hier woonagtig is, deur die plant van bome
Op 2 Junie, het 7 inwoners en hulle families deelgeneem aan die boomplantseremonie. Hulle is:
Mark Reeves, Inwoner sedert 1978 – Bosvlier/Nuxia Floribunda/Forest elder
André Gous, Inwoner sedert 1999, Apodytes dimidiate/Witpeer/White pear
Rudi Geldenhuys, Inwoner sedert 2001, Celtis Africana/Witstinkhout/White Stinkwood
Liezl Swanepoel, Inwoner sedert 2000, Ilex mitis/Waterhout/Without
Michele Hynes, Inwoner sedert 2007, Nuxia Floribunda/Bosvlier/Forest elder
Lize Bosman, Inwoner sedert 1993, Celtis Africana/Witstinkhout/White Stinkwood
Lauren Goodes, Inwoner sedert 1993, Celtis Africana/Witstinkhout/White Stinkwood
Op 24 November vier Huis Horison en Stellenbosch Werksentrum saam hul inwoners en dagwerkers wat 20 jaar en langer deel van die twee organisasies is, met nog ‘n boomplantseremonie:
Hestea Rossouw, Inwoner sedert 2003 – Ilex Mites/Cape Holly/Without
Michael Broekhuizen, Inwoner sedert 1991 – Podocarpus Falcatus, Outeniqua Yellowwood, Outeniekwageelhout.
Inwoners wat betrek is by die plant van ‘n verdere 29 bome wat geskenk is, het ingesluit:
Huis Horison: Hessie Mostert, Ulrich Werth, Beatrice Bester, Jacobus Geldenhuys, Theuns Kotze, Margaretha De Villiers, Ansie Kotze, Mari Malherbe, Japie Olivier, Albert Mulder, Mouveen Otto, Lorraine Chevalier, Nikky Gunter, Stephanie Booysen, Nathan Fredericks, Tony Matthews, Nicolaas Mulder, Petro Theron, Adrian Bertoni en Anthea Hotz.
Stellenbosch Werksentrum: Carl Johannes, Mark Gordon, Jacques Segers, Andre Valentyn, Surrita Jonker, Samantha Jonker, Elouise Bailey, Shawn Daniels, Theodore Faroa, Flippie Ruiters, Leonie Casper, Charlton Roman, Vaaltyn Koras, Belinda Sameuls, en Elsie Julius.
Ons moes ook ongelukkig bome ter nagedagtenis plant:
Huibrie Marais – 20 Julie 1957 – 20 Oktober 2020, Outeniqua Yellowwood,
Elza Bresler – Uitvoerende Hoof– 2002-2022
Friends of Horizon House – In memory of Hillary Ann Collett, Estelle Swanepoel, John Hinck – 3 x Ilex Mites/Cape Holly/Without
Vooruitsigte vir 2024:
‘n Permitstelsel, wat toegang tot Huis Horison se dam gaan verleen, word in 2024 in werking gestel. Dit sal permithouers in staat stel om:
- Die natuurskoon te geniet,
- Vis te vang (‘catch and release’) asook
- Die ryke voëllewe te geniet.