Beskrywing
3km, 5km, 10km
R50.00 – R150.00
Pre Entries are closed. Enter on the day from 06:00.
Resies begin en eindig by die Huis Horison Kermis wat 'n fantastiese uitstappie is vir die hele familie, by Huis Horison in Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch. Kom geniet o.a. 'n feestelike ontbyt, pannekoek, koffie of koue bier by die kermis, sowel as menige ander kos en goedere-stalletjies, sowel as aktiwiteite vir die kinders! 3km, 5km, 10km roetes beskikbaar.
Tye sal geneem word.
Die resies begin en eindig by Huis Horison, en die roetes is 'n kombinasie van paadjies deur Huis Horison en Middelvlei Wynlandgoed.
Wegspringtye:
Resies inligtingsessie (alle hardlopers): 07:00
10km : 07:05
5km: 07:10
3km: 07:15
Kinders is welkom maar hulle MOET ten alle tye deur 'n volwassene vergesel word.
Vroeëinskrywings sluit 29 Oktober en laat inskrygins sal op die dag geneem word vanaf 06:00.
Enter below, or through Entry Ninja.
Inskrywingsfooie (vooraf inskrywings sluit 29 Okt)
10km – R150
5km – R120
3km – R50
Laat inskrywings (oggend 06:00 - 06:45)
10km – R170
5km – R140
3km – R60
(Kaart/Snapscan/Kontant)
**Jammer maar GEEN HONDE word toegelaat op die 5km of 10km roete nie! **
(Dogs are ONLY allowed on the 3km route)
Om meer as een persoon in te skryf, kies die afstand en skryf eerste persoon in, kies "voeg by mandjie". Kies '" Continue Shopping" en vir die 2e persoon, gaan weer na die reseis en herhaal die proses. Vir hulp kontak bemarking@huishorison.org.za
Ons bedank graag ons borge:
3km, 5km, 10km
Afstand | 3km, 5km, 10km |
---|