Skip to main content

Horizon House Bowls 2022

Date: Friday 30 September 2022
Plek: Van der Rolbalklub, Stellenbosch, Wes-Kaap

Skryf in as 'n span van 4, en geniet 'n ligte aandete na die spel.

Inskrywingsfooie: R1 200 per team of 4 (included light dinner and a goodie bag, ball rental and green fees)
Inleiding om 14:00
Spel begin om 15:00

Navrae::
Vir navrae, kontak asb vir Lauren op 021 887 5080 | projekte@huishorison.org.za

Deur deel te neem, sal u 'n positiewe verskil maak aan mense wat leef met 'n intellektuele gestremdheid.

Alle Covid Reëls geld. Alle deelnemers moet asb 'n masker dra.

CLICK HERE TO ENTER FOR 30 SEPTEMBER 2022

Gallery – 22 April 2022

afAfrikaans