Skip to main content

This year, Kermis is open from Friday 31 October. Our products tent, books and tea garden are open Friday between 12:00 and 16:00.
The main Kermis, and Horison Challenge Trail Run, Potjiekos competition, entertainment, and children’s activities together with all the traditional food stalls, produce tent and books, will, as usual, take place on Saturday 1 November between 09:00 and 13:00.

Dinge om na uit te sien:

The Horison Challenge Trail Run kicks off early with three distances,

+-3km, 5km and 10km. Pre-registrations close 29 October and late entries will be taken on the day from 06h00. Enter on Entry Ninja.

König Koffie sal van vroeg af hier wees om vir ons heerlike koffie, cuppacinos en meer te maak.

Boast your cooking skills and take part in the Potjiekos competition and impress the judges with your winning potjie! Skryf in op ons Webwerf..

Vir die motor liefhebbers, sal daar hierdie jaar ‘n verskeidenheid Antieke Motors uitgestal word.

Gratis toegang

Snapscan en kaartfasiliteite sal beskikbaar wees. Navrae vir Elzabi op (021) 887 5080 of e-pos bemarkingadmin@huishorison.org.za.

Is jou program net te besig?
Ons weet almal is besig! Indien u nie die kermis kan bywoon nie, oorweeg dit asseblief om ons te ondersteun deur ‘n donasie te maak van u keuse. Kliek hier om 'n donasie te maak.

Skenking van goedere
Neem asb kennis dat indien u op die dag voorbereide goedere wil aflaai (bv.) koeke, ens.), meld asb by die Inligting stalletjie aan, waar u gehelp sal word.

Ons benodig ook verskeie items en bestanddele vir die kermis self, en sal vooraf enige skenkings hiervoor waardeer:

  • Suiker
  • Meel
  • Eiers
  • Suurlemoensap
  • Margarien
  • Botter
  • Kondensmelk
  • Blatjang
  • Tamatie sous
  • Vla (langlewe)
  • Jelly
  • Ideal Melk
  • Fyn Kaneel
  • Olie
  • Peppermint crisp sjokolade
  • Tennisbeskuit
  • Vanilla Essence/Geursel
  • Servette (wit, rooi, groen, of goud)
  • Bakpoeier

Skenkings soos gelys is ook welkom:

  • Boeke
  • Plante
  • Koeke
  • Klere

If you would like to come and help as a volunteer on the day, please contact Elzabi by bemarking@huishorison.org.za

afAfrikaans