Skip to main content
Horizon House will have 2 annual charity bowls competitions this year which will takes place on 22 April and 30 September 2022 at the Van der Stel Bowls Club, Stellenbosch, Western Cape. By participating, you will make a positive difference in the lives of pewat leef met 'n intellektuele gestremdheid.

Hierdie rolbal kompetisie is die perfekte manier om die jaar mee af te eindig, of dit nou met vriende of familie is, of nog beter, as 'n jaareindfunksie saam met kollegas. Skryf in in spanne van 4, en geniet 'n ligte aandete en kuier na die spel.

Hierdie pret geleentheid maak voorsiening vir liga spelers sowel as splinternuwe beginners.


Inskrywingsfooie:
R1 200 per team of 4 (includes dinner)

Begin:
Verwelkoming 15:00
Begin: 16:00

Navrae:
Vir navrae, kontak asb vir Lauren op 021 887 5080 | projekte@huishorison.org.za

Deur jou deelname, dra u by tot Huis Horison, sentrum vir volwasse mense wat leef met 'n intellektuele gestremdheid.

Borgskap:

Borgskappe beskikbaar - doen asb navraag.

 

Alle Covid Reëls geld. Alle deelnemers moet asb 'n masker dra.

SKRYF NOU IN
afAfrikaans